Spieel
Wanneer jou drome, soos
n spieel stukkend
val
En fragmente van jou
lewe
soos skerwe voor jou voete
lê.
En Hoop,
Geloof,
(en liefde)
bloed belope terug weerkaats -
stuk vir stuk
n legkaart maak.
Kort n n stuk.
En ek soek,
ek soek.
Caroll Hermann
No comments:
Post a Comment